Client Testimonials


"Ons het in Julie 2010 besluit om die Intellisol sisteem te gebruik vir beter kontroles en ook om daagliks te weet waar jy met die besigheid staan. Ons kry ten alle tye baie vinnige terugvoer van Intellisol en as ons enige program verander wil he sal hulle alles in hulle vermoe doen om dit aan te pas om by ons besigheid behoeftes. Ek kan die stelsel ten volle aan beveel vir enige begrafnis besigheid. Rapporte wat beskikbaar is op die stelsel is uiters belangrik om altyd op hoogte van jou besigheid te wees."
Matzikama Begrafnis Dienste
South Africa
